Sekuriteit Pos - Reaksie Drywer
Securus Protection Services
Publiée il y a 1 mois · Expire dans 4 semaines
Description du poste
Join a growing team with this exciting career opportunity.
Ons is op soek na ’n Reaksiedrywer vir die Dunoon/Durbanville-area.
Vereistes:
Geldige PSIRA-registrasie (Graad B)
Moet betroubaar, eerlik en verantwoordelik wees
Moet skofte kan werk (dag/nag/naweke)
Goeie kommunikasievaardighede
Vorige reaksie- of sekuriteitservaring sal ’n voordeel wees
Geldige bestuurderslisensie
Sleutelverantwoordelikhede:
Reageer vinnig op voorvalle
Patrolleer aangewese areas
Rapporteer alle voorvalle akkuraat en professioneel
Onderhou maatskappyvoertuig en toerusting
POS is op n perseel geleë.
Indien u nie aan bogenoemde vereistes voldoen nie, of nie binne reisafstand van Dunoon woon nie, sal geen terugvoering ontvang word nie.
Epos CV aan [voir contact]
Ce poste vous intéresse ?
Se connecter pour voir l'emailPas encore inscrit ? Créer un compte gratuit