Offre fiable

Werksgeleentheid - Ad posted by Hayley Whittaker

Joubert Implemente

Johannesburg, Afrique du Sud CDD

Publiée il y a 1 semaine · Expire dans 1 mois

Partager :

Description du poste

## Title: Halfdag Administratiewe Assistent

Oor die Posisie

Ons is op soek na 'n betroubare en goed georganiseerde Administratiewe Assistent om ons span op 'n halfdag basis te ondersteun.

Verantwoordelikhede

  • Algemene administratiewe take
  • Data vaslegging en dokument bestuur
  • Hantering van e-posse en basiese korrespondensie soos telefoon oproepe
  • Ondersteuning met daaglikse kantooradministrasie

Vereistes

  • Goeie administratiewe en organisatoriese vaardighede
  • Basiese rekenaarvaardighede (MS Word en Excel)
  • Vermoë om akkuraat en doeltreffend te werk
  • Vorige administratiewe ervaring sal voordelig wees

Werksure

Halfdag

Ce poste vous intéresse ?

Se connecter pour voir l'email

Pas encore inscrit ? Créer un compte gratuit