Jnr Uitvoere Kontroleerder | Vruigte Uitvoerder | Durbanville
Recruitment Unlimited
Publiée il y a 1 semaine · Expire dans 1 mois
Description du poste
Over het bedrijf
Sluit aan by 'n gevestigde en vooruitstrewende maatskappy in die varsprodukte-uitvoerbedryf wat bekend is vir hul hoë standaarde, sterk verhoudings met produsente en 'n dinamiese, span-gedrewe werksomgewing. Hierdie organisasie bied uitstekende blootstelling aan die uitvoerproses en die geleentheid om binne 'n professionele en groei-georiënteerde span te ontwikkel.
Posisieverantwoordelikhede
- Koördinering en finalisering van vragte met verskepingslyne
- Organisering van aflaai met produsente, koue stoorfasiliteite en vervoerkontrakteurs
- Voltooiing van uitvoerdokumentasie
- Skakeling met produsente, vervoerkontrakteurs, verskepingslyne en PPECB rakende uitvoere
- Beplanning en organisering van daaglikse vragte
- Voorraadbeheer
- Weeklikse beplanning met produsente voor vragte gelaai word
- Datavaslegging van weegbrugstrokies
Vereiste Kwalifikasies
- Graad 12
- Afrikaans as eerste taal
- Minimum 2 jaar toepaslike ondervinding in landbou / vrugte-uitvoer / logistiek
Vereiste Vaardighede en Eienskappe
- Uitstekende interpersoonlike vaardighede
- Sterk spanspeler
- Vermoë om onder druk te funksioneer
- Uitstekende beplanning- en organiseringsvaardighede
- Akkuraat en detailgeoriënteerd
- Geldige bestuurslisensie en eie betroubare vervoer
Aanbod
'n Mededingende, markverwante vergoedingspakket word aangebied, insluitend byvoordele. Die rol bied uitstekende geleenthede vir groei en blootstelling binne die uitvoerbedryf.
Ce poste vous intéresse ?
Se connecter pour voir l'emailPas encore inscrit ? Créer un compte gratuit