Trusted listing
Werksgeleentheid - Ad posted by Hayley Whittaker
Joubert Implemente
Johannesburg, South Africa
Fixed-term
Published 1 week ago · Expires 1 month from now
Job description
## Title: Halfdag Administratiewe Assistent
Oor die Posisie
Ons is op soek na 'n betroubare en goed georganiseerde Administratiewe Assistent om ons span op 'n halfdag basis te ondersteun.
Verantwoordelikhede
- Algemene administratiewe take
- Data vaslegging en dokument bestuur
- Hantering van e-posse en basiese korrespondensie soos telefoon oproepe
- Ondersteuning met daaglikse kantooradministrasie
Vereistes
- Goeie administratiewe en organisatoriese vaardighede
- Basiese rekenaarvaardighede (MS Word en Excel)
- Vermoë om akkuraat en doeltreffend te werk
- Vorige administratiewe ervaring sal voordelig wees
Werksure
Halfdag